Bossies top tien slimkoppe
LEPHALALE – Laerskool Bosveld Primary het aan die einde van verlede maand hulle top tien presteerders vir elke graad met trots aangekondig.
LEPHALALE – Laerskool Bosveld Primary het aan die einde van verlede maand hulle top tien presteerders vir elke graad met trots aangekondig.
MOKOPANE – Kobus Grobler (10) is Dinsdagoggend in sy klas by die skool aangenaam verras deur die span van Noordelike Nuus wat namens die Complimentary Breakfast van Jacaranda FM, ’n Superkid-sertifikaat en geskenkpakkie van Disney aan hom oorhandig het
MOKOPANE – Waterberg High School held their annual prize giving function last week where they awarded their top academic achievers in each grade. They also announced 2016’s prefects.
MOKOPANE – Die Potgietersrus CVO Skool het sy leiers vir 2016 bekendgestel en ook sy beste akademiese presteerders vir die derde skooltermyn aangekondig.
LEPHALALE - Hoërskool Ellisras het verlede week ‘n allemintige 2855 toekennings uitgedeel om hul leerders te beloon vir harde werk en deursettingsvermoë reg deur die jaar.
Dié groep leerders van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het op 16 Oktober teen agt hoërskole meegeding in die Top 10 swem kompetisie in Tzaneen.
MOKOPANE - Mokopane English Combined School (MECS) hosted their 4th annual matric farewell function on Thursday 15 October at the Kameeldoring Country Club.
LEPHALALE - Johan Pitout van Hoërskool Ellisras was bevoorreg om in die vakansie saam met die Mauritz Hansen rugbyspan na Ierland te toer.
MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se jaarlikse lourier toekenningsfunksie was weereens ‘n prestige-aand waar leerders op verskeie vlakke vir hulle harde werk beloon is en waar leierskap vir 2016 aangekondig is.
MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se jaarlikse lourier toekenningsfunksie was weereens ‘n prestige-aand waar leerders op verskeie vlakke vir hulle harde werk beloon is en waar leierskap vir 2016 aangekondig is.
LEPHALALE – Sedibeng combined school received a very welcome helping hand from Exxaro with the official handing over of 30 iPads and a vegetable garden on Friday, 2 October.
MOKOPANE – Vier o/19 rugbyspelers van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het Verre Noord Sewes Rugby gedurende die skoolvakansie teen ander spanne verteenwoordig in Vereniging.
MOKOPANE - Drie gholfspelers van Laerskool Krugerpark het vanaf 5 tot 7 Oktober die Limpopo gholf span verteenwoordig tydens die Nomads SAGA Suid Afrikaanse o/13 gholf kampioenskappe in Durban.
MOKOPANE - Michael Mc Nicol en Dian Theron van Laerskool Krugerpark het gedurende die afgelope skoolvakansie die Verre-Noord o/13 krieketspan by die Bokkieweek in Vereeniging verteenwoordig en hulle goed van hulle taak gekwyt.
LEPHALALE - ‘n Leerder van Laerskool Bosveld Primary, Janco Lötter, het die afgelope vakansie aan die Interprovinsiale “Bokkieweek” vir laerskole krieket deelgeneem