Stoeiers wys hul staal by kampioenskappe
MOKOPANE - Stoeiers van die Potgietersrus Stoeiklub staan vir niemand op die stoeimat terug nie. Hulle het kragte gemeet tydens verskeie onlangse kampioenskappe.
MOKOPANE - Stoeiers van die Potgietersrus Stoeiklub staan vir niemand op die stoeimat terug nie. Hulle het kragte gemeet tydens verskeie onlangse kampioenskappe.
It is almost that time of the year again, a time when fisherpeople start to second-guess their intentions... “Is it really worth getting out of bed when it is freezing, to try to catch a bass that doesn’t really want to bite?”
MOKOPANE - Drie trampolienspringers van TEN Potgietersrus Trampolienklub het op 8 Mei aan ‘n TUKS trampolien kompetisie in Pretoria deelgeneem en uitsonderlik presteer.
MOKOPANE – Agt-jarige Janco Abrahamse is ’n raakvatter op sportgebied en is sy ouers se trots. Hy is onlangs gekies om die o/11 Gauteng muurbalspan in Parkview by ’n geslote muurbal toernooi te verteenwoordig.
MOKOPANE - Monique Venter van Potties Stoeiklub is die tweede stoeier van Mokopane wat by die Afrika Ope Stoeikampioenskappe in Egipte naam gemaak het.
LEPHALALE - Tegniese Hoërskool Tom Naude van Polokwane het hulle rieme styf geloop in Ellisras tydens ‘n rugbydag Saterdag, 30 Mei.
MOKOPANE - Harde werk het van Marie Oosthuizen (16) van Potgietersrus Stoeiklub ‘n kampioen gemaak.
LEPHALALE - Laerskool Bosveld Primary het Laerskool Krugerpark onlangs gepak om ‘n belangrike ligawedstryd gespeel.
MOKOPANE - Op 16 Mei het Mokopane se Karatekas aan die Shukohai Noordelike streekskampioenskap by WITS Universiteit deelgeneem.
MOKOPANE – Niks minder as 100 gholfspelers het die AGS Groeipunt Gemeente se jaarlikse gholfdag verlede Saterdag op die Kameeldoring Buiteklub se gholfbaan ondersteun. “Dit was ’n aansienlike groei in vergelyking met vorige jare se opkoms,” het pastoor Richard Vigus baie dankbaar na afloop van die gholfdag tydens die prysuitdeling gesê.
MOKOPANE - Leone de Kok van die CVO Skool Potgietersrus het die afgelope naweek op Wolmaranstad gaan perdry.
LEPHALALE - Die Rassie ruiters het weer baie suksesvol gevaar in die derde en voorlaaste kwalifiserende rondte van die “South African National Equestrian School Association” wat vanaf 8-10 Mei plaasgevind het in Vivo.
MOKOPANE - Vier stoeiers van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het die afgelope naweek aan die Mpumalanga Stoei Ope teen 780 stoeiers meegeding en uitstekend presteer.
How does one define a BIG bass? To some a big bass will weigh anything from 2kg up, whereas others consider a big bass 4kg+.
Saterdag 18 April het die Rassies ‘n opwindende sportdag teen die Hansies beleef.