CVO wys hul harte
MOKOPANE – Die Tharandt-gesin van Sterk-rivier, wie se huis verlede week in ’n brand verwoes is, is verras deur die Potgietersrus CVO Skool se Graad 6-klas wat spesiaal vir die gesin fondse ingesamel het
MOKOPANE – Die Tharandt-gesin van Sterk-rivier, wie se huis verlede week in ’n brand verwoes is, is verras deur die Potgietersrus CVO Skool se Graad 6-klas wat spesiaal vir die gesin fondse ingesamel het
ERMELO - On Saturday, 27 August 2016, 12 athletes from Mokopane Destiny Academy took part in a SACSSA athletics event in Ermelo, Mpumalanga
MOKOPANE – Regs: Die Potgietersrus CVO Skool hoërskool leerders wat onlangs gekies is vir die Noord-Transvaal krieket span gaan Vrydag en Saterdag aan die BCVO landswye krieket in Modimolle deelneem.
MOKOPANE – Potgietersrus CVO Skool se Louis Boshoff in Graad 11 het tydens sy onlangse deelname aan die Nasionale Wêreldkennis Olimpiade deelgeneem en as die wenner van Limpopo uitgetree.
POLOKWANE – The English debate team from High School Ellisras took part in an English debate about road safety in Polokwane Saturday 13 August.
MOKOPANE - Mokopane Primary was represented by eight students at the School’s League Artistic Gymnastics Competition in Polokwane last weekend.
MOKOPANE – Laerskool Krugerpark se junior en senior landloop atlete het op 11 Augustus ’n landloop byeenkoms bygewoon. Twee atlete spog met ’n goue medalje, een het ’n silwer medalje verower en twee atlete ’n brons medalje.
NELSPRUIT - Hoërskool Ellisras het met trots deelgeneem aan die kwarteindrondte Beeld trofee wedstryde vir o/14 en o/16 rugby verlede naweek.
Die toneelgroep van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) bied vanjaar die toneel, “Skoon-Skip” aan. Die outeur, Jannes Erasmus het spesiaal hierdie verhoogdrama vir HPP geskryf.
MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se o/14 hokkiespan is die wenners van die Noordvaal hokkietoernooi in Witbank verlede Saterdag.
MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) spog met sy top-tien akademiese leerders van die tweede kwartaal.
Pieter van der Merwe en Louis Boshoff van die Potgietersrus CVO Skool is gekies is om die BCVO Bokkieweek span vanaf 4 tot 8 Julie tydens die AVS Bokkieweek in redenaars te verteenwoordig.
MOKOPANE – Vier van Hoërskool Piet Potgieter se redenaars het tydens die onlangse semi-finale rondte van die ATKV Redenaars, onder die top-tien geëindig
MOKOPANE – Laerskool Krugerpark se trompoppies het uitstekend presteer tydens hulle deelname aan die Limpopo Trompoppie Kampioenskappe wat verlede Saterdag op hulle tuisvelde gehou is.
MOKOPANE – Danksy Krugie ouers kon Comanche Spur tien persent van sy skole inisiatief opbrengste vir Meimaand terugploeg in Laerskool Krugerpark se koffers.